Buscar:   
 

Geenbewerking . 'n bydrae tot hoër produktiwiteit en omgewingsvolhoubaarheid
Argentinië is die land met die hoogste persentasie Geenbewerking in die wêreld en produseer genoeg voedsel vir 400 miljoen mense.

Inleiding

Geenbewerking het ontstaan as 'n bewerkingsmetode wat die verwering van grond verminder en ook reënwater beter benut. Dit is ook ekonomies meer effektief en verhoog opbrengs wat na 'n meer volhoubare landbou lei.

Huidiglik word dit as 'n ontwikkelde sisteem gesien wat nie net as doelwit het om hulpbronne te bespaar en beter te benut nie maar dit is ook die enigste produksiesisteem wat die volgehoue groei van wêreldvoedselproduksie kan onderhou en ook die enigste sisteem wat klimaatsverandering kan teenwerk veral in daardie areas waar die tekort aan water en stygende temperature duidelik word.

 

 

Autores: Ing. Agr. M. Sc. Mario Bragachini, Ing. Agr. Juan Pablo Vélez, Ing. Agr. Ph.D. Cristiano Casini, Ing. Agr. Federico Sánchez
Coautores: Ing. Agr. Andrés Méndez, Ing. Agr. Diego Villarroel, Ing. Agr. Fernando Scaramuzza, Ing. Agr. Gastón Urrets Zavalía, Ing. Agr. M.Sc. Carolina Alvarez, Ing. Agr. Dra. María Basanta
Diagramación Técnica: Téc. Mauro Bianco Gaido.
 
Actualización Técnica Nº 89. Noviembre de 2015
Aflaai volle publikasie in PDF-formaat (1.61 Mb.)